Kunswedstryd Con Spirito

PC de Meyer het  96%  vir moderne dromme verower. Hy is aangewys as itemwenner sowel as afdelingswenner.