Kunswedstryd

Mia van Rooyen het deelgeneem aan die Alberton Kunswedstyd, Teatro Arti en die Con Spirito.

Sy het altesaam hierdie titels verower:

1 Afdelingswenner Kuns, 8 Itemwenners, 35 Items=35 Goud