(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Klokseremonie

Klokseremonie:

Maandag 21 Januarie was ‘n baie spesiale dag by die Laerskool. Al die graad eens asook die nuwe leerders en leiers in die skool, het die geleentheid gekry om die klok te lui as teken dat hulle nou volwaardige Leeuwenhoffers is.

Elke leerder wat die klok gelui het, het ‘n stywe handdruk en ‘n boekmerk van Mnr Enslin ontvang. Ons beste wense vergesel elke graad 1 leerder en die nuwe leerders in die skool. Mag daar ‘n huppel wees in elke tree wat hul by ons pragtige skool gee!

.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe

    2019-03-25T02:56:10+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za