Kidzville

Op Donderdag, 16 Maart het die Welpies op die busse vertrek na Kidzville vir ons jaarlikse uitstappie! Klein en groot het dit met oorgawe geniet! Ons het die plaasdiere gevoer, piekniek gehou, die ponies gery en selfs met ‘n trekker gaan rond rits.