IPT aksie krieket

Jaydan Benecke het met die afgelope IPT aksie krieket toernooi die 0/10 MVP (Most valuable player) vd toernooi toekenning gekry en is ingesluit in die All Star span.