logo


Laerskool Kultuur
ATKV redenaars landsfinaal PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Dinsdag, 03 Augustus 2010 12:00

Baie geluk aan Veruscha Labuschagne en Hanno Nel wat deurgedring het tot die ATKV Redenaars se landsfinaal!  Ons hou al ons duime vas by Leeuwenhof!!  Julle is reeds wenners!

 

 
Redenaars PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Maandag, 26 Julie 2010 11:50
phoca_thumb_l_redenaars Ons hou duim vas vir die leerders, wat Vrydag in die halfeindrondte van die ATKV redenaars deelneem.  Trots op julle!
 
Snuitersimfonie Sondag PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Maandag, 19 Julie 2010 08:10

phoca_thumb_s_snuiters15Leeuwenhof het hul jaarlikse Snuitersimfonie aangebied op 18 Jullie om 14:30 in die skoolsaal.Hierdie was nie net ‘n geleentheid vir musiekliefhebbers nie, maar ook vir kinders om by hulle die liefde vir musiek aan te kweek.

 

Lees meer...
 
Spoggerige snuitersimfonie PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Woensdag, 14 Julie 2010 10:23

Leeuwenhof bied hul jaarlikse Snuitersimfonie aan op 18 Julie om 14:30 in die skoolsaal. Hierdie is nie net ‘n geleentheid wat nie deur musiekliefhebbers gemis mag word
nie, maar ook vir kinders om die liefde vir musiek aan te kweek.

Lees meer...
 
Redenaars PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Woensdag, 05 Mei 2010 07:52

phoca_thumb_m_redenaarspresteerRedenaars 2010 het afgeskop met ‘n hoogtepunt tydens die Redenaars-opleidingskursus in Februarie. Vandaar is die leerders toegerus om suksesvolle toesprake te lewer tydens die Interne Redenaars kompetisie. Tien van ons leerders het deurgedring na die ATKV se eerste uitdunrondte wat op 16 April by Helpmekaar Kollege plaasgevind het. Ons is baie trots op elke leerder! Baie geluk aan die vyf leerders (Hanno Nel, Veruscha Labuscagne, Katya Grobelaar, Jomari Rothman en Charlize Hermann) wat deurgedring het na die tweede ATKV uitdunrondte wat op 30 Julie plaasvind. (Kliek hier vir groot foto)

 
Kunswedstryd PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Woensdag, 21 April 2010 07:15

phoca_thumb_s_Kunswedstryd4Gedurende Maart het leerder van Gr 000 tot Gr 12 die geleentheid gekry om aan die kunswedstryd by die skool deel te neem. Die beoordelaar was dit eens dat ons talentvole kinders in die skool het.  Tydens die gala-aand kon ouers die optredes van trofeë-wenners sowel as die leerders wat hoë vermaaklikheidswaarde gehad het, geniet. Leerders van die Hoërskool het as aanbieders gedurende die program opgetree. Vandag kan ons dankie sê aan René Coetzee en Marinda Pretorius van Izigi Rhythm. Baie geluk aan al die deelnemers. Ons is baie trots op julle. Sien nog foto's.

 
Eistedfod 2010 program 15 - 26 Maart PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Woensdag, 10 Maart 2010 07:08

Neem u kind deel aan hierdie jaar se Izigi Rhythm Eistedfod ? Laai die program vir volgende week se deelname hier af:

Laai gerus ook die reël vir hierdie Eistedfod af:

 
Junior Koor Piekniek PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Donderdag, 25 Februarie 2010 01:42

phoca_thumb_s_DSC_2970Ons Junior Koor het vroeg in Februarie 'n heerlike koorpiekniek hier by die skool gehou.  Leerlinge het eers heerlik gesmul aan al hul piekniek kossies en daarna het hulle hard geoefen saam met Me. Barnard en Mnr. Pretorius aan al die liedjies wat hulle moet afstof vir die kunswedstryd.  Almal het heerlik saam gesing en gespeel. Kyk net hoe hard oefen ons!.

 
Marimba's hou werkswinkel PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Donderdag, 25 Februarie 2010 00:00

phoca_thumb_s_Marimba-kamp 1Die Laerskool Marimba orkes het vroeg weggespring die jaar en het op  Saterdag 6 Februarie 'n werkswinkel gehad. Kyk hier na die fotos van hierdie geleentheid.Het jy al jou 2009 Marimba CD gekoop ?  Die Cd is steeds beskikbaar by Me. Barnard

 

 

 
Laerskool Kultuur Kook !! PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Maandag, 15 Februarie 2010 10:48
Ons het die naweek van 5 tot 7 Februarie afgeskop met heelwat bedrywighede. Lees gerus meer en sien die foto's.
Lees meer...
 
Kry jou Marimbas CD PDF Afdruk E-pos
Laerskool - Kultuur
Dinsdag, 09 Februarie 2010 09:28
phoca_thumb_s_MarimbaCD Leeuwenhof se eie Marimbas (Laerskool en Hoërskool) het hul mooiste musiek op CD beskikbaar. Kom koop joune vandag by Mnr. Marinus Opperman (Hoërskool) of Juf. Lizelle Barnard (Laerskool). Koste beloop R100 per CD. Koop so gou moontlik om te verseker dat jy nie hierdie wonderlike geleentheid mis nie. Luister na Snit 1:
 


Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

047
Soogdiere (11)
047
2010_u16 golden lionschamps4
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps4
klankemodeperade46
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade46

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
23%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.