logo


Home Alle Skole Voorskool Uitstappies
Uitstappies
Water PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 05 Augustus 2010 09:28
Ons het die Water-instappie baie geniet en baie geleer.
 
Kuikens PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 29 Julie 2010 09:36
phoca_thumb_s_011Op Maandag 26 Julie het 'n oom 40 eiers in 2 broeikaste by die Voorskool kom aflewer. Toe ons Woensdagoggend by die skool kom, kon ons ons oë nie glo nie. Omtrent al die eiers was al uitgebroei. Donderdag het die oom weer kom kuier en ons gewys dat 'n kuiken 'n naeltjie het. Daarna kon ons hulle vashou.
 
Poppekas PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 22 Julie 2010 09:18
phoca_thumb_s_005Vrydag 16 Julie was bitter koud maar ons was gelukkig. Juffrou Wilna het vir ons 'n poppekas gereël. Dit was baie leersaam want ons het geleer om ons oë op te pas. (Kliek op die foto om meer foto's te sien)
 
Uitstappie Kidsville PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 15 Julie 2010 09:26
phoca_thumb_s_066Uiteindelik kon ons op die langbeloofde uitstappie gaan. Die weer het die keer saamgespeel en vroeg-vroeg was ons op die bus. Die rit na Kidsville was 'n belewenis, met al die vlaggies langs die pad en ons was sommer gou-gou daar. Daar aangekom was ons natuurlik eers honger al het die speelgoed geroep. (Kliek op die foto vir nog foto's)
 
Voorskool gaan kerk toe PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Dinsdag, 23 Maart 2010 00:00

 phoca_thumb_s_03823 Maart besoek ons die kerk in Primrose. Dominee wys vir ons skyfies van verskillende kere. Daarna kyk ons na die konsistorie, moederskamer en klim selfs op die preekstoel. Kliek hier vir meer foto's.

 
« BeginVorige12VolgendeEinde »

Bladsy 1 van 2

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

041
Soogdiere (11)
041
2010_u16 golden lionschamps1
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps1
boublokke7
Augustus Akademie (41)
boublokke7

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
25%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.