logo


Voorskool Nuusbriewe
Voorskool Nuus 25 PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Nuusbriewe
Dinsdag, 17 Augustus 2010 05:55
Om kinders groot te maak en op te voed is nie elke dag die maklikste taak nie!  Gelukkig is daar kundiges wat mens in besonder kan bystaan in dié groot verantwoordelikheid.  Ons het een van die groot kundiges, Dr. Don Roos, genooi om met ons ouers en personeel te kom gesels.  Ons nooi u hartlik uit om die aand van 21 September saam met ons te kuier en verryk te word.   

Lees meer...
 
Voorskool Nuus 24 PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Nuusbriewe
Donderdag, 05 Augustus 2010 06:09

Ons bring graag die volgende sakies onder u aandag: Revue -gelukwensing, CD's en Fotos, redenaars, konsert, datums, Leeufees, vloerstuipe.

Lees meer...
 
Voorskool Nuus 21 PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Nuusbriewe
Donderdag, 22 Julie 2010 08:26

Die kwartaal het begin met lekker aktiwiteite, soos ons poppedag, wat op 16 Julie plaasgevind het, asook die heerlike poppespel, wat deur oud en jonk met oorgawe geniet is.  Ons wil graag ons program soveel as moontlik inkleur met heerlike afwisseling, om te sorg dat ons maatjies ingeligte wesentjies is en kreatiewe denke bevorder. 

Lees meer...
 
Voorskool Nuus 20 PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Nuusbriewe
Donderdag, 15 Julie 2010 08:27

Ongelooflik om te dink die hele FIFA wêreldsokkerbeker, waarna ons so lank uitgesien het,  iets van die verlede is!!   Dit was ‘n besonderse vier weke en ons glo dit het ‘n positiewe uitwerking op ons land!  Mag die welwillendheid en entoesiasme wat ons ervaar het, in die toekoms voortduur en ook tekenend wees van die kwartaal wat voorlê!  Ons hoop hierdie nuwe kwartaal is ‘n belewenis vir ons maatjies!  

Lees meer...
 
Voorskool Nuus 18 PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Nuusbriewe
Dinsdag, 01 Junie 2010 12:59

Onder luidkeelse vuvuzela-lawaai het die bulle toe die knoop deurgehaak!  Baie geluk aan elke bulondersteuner, ons bly trots daarop dat ons Suid-Afrikaanse spanne so wonderlik gevaar het!

 Die tyd voor die groot sokkerfees begin het nou enkelsyfers gehaal!  Ons moet nou die rugbyklere vir ‘n wyle wegpak en die sokkerhempies uithaal, om hierdie geskiedkundige geleentheid te vier!  Laat die vlae wapper vir ons land!

 

Lees meer...
 
« BeginVorige123VolgendeEinde »

Bladsy 1 van 3

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

047
Soogdiere (11)
047
2010_u16 golden lionschamps3
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps3
klankemodeperade81
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade81

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
23%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.