logo


Algemeen
Totsiens Juffrou Luitje PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Algemeen
Maandag, 09 Augustus 2010 06:46

LuitjeOns neem op 16 Augustus afskeid van Juffrou Luitje. Ons nooi u hartlik uit om saam met ons te kom kuier om 14:00 by die Voorskool.

'n Bordjie eetgoed sal welkom wees indien u wel kan kom.

Ons wil graag vir haar 'n gesamentlike geskenk of geskenkbewys gee. Daarvoor kan u vir ons 'n donasie, in 'n koevertjie, na juffrou Wilna stuur.

Ons hoop dat U wel by ons kan aansluit.

 
Sokker PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Algemeen
Donderdag, 15 Julie 2010 09:28
phoca_thumb_s_111Skool sluit vandag, maar ons speel eers sokker en vang gees! (Kliek op die foto vir nog foto's)
 
Worsbraai PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Algemeen
Donderdag, 15 Julie 2010 09:23
phoca_thumb_s_026Vrydag 28 Mei het ons kleuters 'n heerlike dag gehad toe Oom Hennie vir ons kom wors braai het. Ons het geverf, sakresies gehad, klip op grawe rondgedra, perdgery en nog vele meer. Daarna was ons doodhonger en het ons heerlik gesmul aan die wors. (Kliek op die foto vir meer foto's)
 
Voorskool Sportdag PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Algemeen
Donderdag, 27 Mei 2010 09:13
Vrydag 21 Mei het ons by die Voorskool heerlike pret gehad. Leerlinge, ouers EN onderwysers het deelgeneem aan verskeie aktiwiteite.
 
Paaslam PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Algemeen
Donderdag, 06 Mei 2010 09:30
phoca_thumb_m_036Ons Hoërskool het vir ons op 26 Maart 'n oulike program kom aanbied. Ons maatjies het lekker gelag en saam gesing.
 
« BeginVorige123VolgendeEinde »

Bladsy 1 van 3

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

043
Soogdiere (11)
043
2010_u16 golden lionschamps5
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps5
boublokke19
Augustus Akademie (41)
boublokke19

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
25%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.