logo


Home Alle Skole Hoërskool Kultuur en Sosiaal
Hoërskool Kultuur en Sosiaal
Revue Oefening 15, 16 Julie PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Vrydag, 16 Julie 2010 07:40
Maak seker van die tye en groepe. Laai nou die rooster af:
 
Ouers en Revue Deelnemers PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Maandag, 31 Mei 2010 08:33

 

Baie dankie vir al die harde werk en ure se oefening hierdie kwartaal, ten spyte van akademiese-, kulturele- en sportverpligtinge. Thank you for all your hard work and many hours of practice during this term, in spite of all the academic work, sport and other cultural events.

Die doel van die deelname van die hele skool aan die Revue is om by u kind ‘n verantwoordelikheidsin, deursettingsvermoë en ‘n samehorigheidgevoel te kweek. Dit is ook lekker vir die personeel om betrokke te wees by die afrigting en ons leer mekaar beter ken en lag ook soms lekker oor ons foute. MAAR: Die essensie van die brief is om die volgende sake op u en u kind se hart te druk:

 

Lees meer...
 
Revue Bespreking PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Donderdag, 20 Mei 2010 06:22
music26 - 31 Julie 2010 La vie L'amour - die Hoërskool hou revue! Maak seker dat jy so gou moontlik jou kaartjies bespreek of kom koop, plekke hartloop gou-gou uit. Dinsdag 27 Julie se besprekings het pas geopen.Woensdag 28 Julie het slegs 40 kaartjies nog beskikbaar. Donderdag, Vrydag en Saterdag is reeds UITVERKOOP !!

Bespreek a s a p. Laai besprekingsvorm hier af en kom na Ruth Vermeulen.

 
Eksamen reëls / Exam rules PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Sondag, 09 Mei 2010 20:37
Die Eksamen is op hande - let op die reëls vir die eksamen. Please take note - the rules that apply to Examinations: 

Lees meer...
 
Maandag 19 April PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Vrydag, 16 April 2010 08:37

musicLeeuwenhof se Hoërskool Revue werk baie hard en almal moet asseblief let op die oefeningbesonderhede vir Maandag 19 April. Laai die dokument sommer nou hier af.

 
Valentynsbal PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Donderdag, 25 Februarie 2010 02:58
phoca_thumb_s_DSC_3238Vrydag 12 Februarie het die Hoërskool behoorlik uitgehang tydens hulle jaarlikse Valentynsbal. Hier is foto's van die 'hart'-like verversings... Nog foto's volg binnekort.
 
Navi Redd tree op PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Woensdag, 24 Februarie 2010 03:46

Navi ReddOp Donderdag 11 Maart om 18:30 tree Navi Redd op in die Skoolsaal. Koste beloop R100 vir volwassenes en R80 vir skoolkinders. Verversings te koop voor en tydens pouse.

Navrae :   Hoërskool 011 622 1806

 

 

 
Redenaars PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Dinsdag, 02 Februarie 2010 07:25
Leeuwenhof Hoëskool hou ‘n interne kompetisie wat sal lei tot die saamstel van spanne vir die ATKV en die Oosrand.

 

Lees meer...
 
Gr 8's is GR8 !! PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Vrydag, 22 Januarie 2010 03:46

2010 se graad 8's - julle is kookwater!! Sedert die begin van die jaar was julle al baie besig...

Lees meer...
 


Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

053
Soogdiere (11)
053
2010_u16 golden lionschamps4
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps4
klankemodeperade88
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade88

Internet Browsers gebruik

Total Top:
45%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.