logo


Kuikens PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 29 Julie 2010 09:36
phoca_thumb_s_011Op Maandag 26 Julie het 'n oom 40 eiers in 2 broeikaste by die Voorskool kom aflewer. Toe ons Woensdagoggend by die skool kom, kon ons ons oë nie glo nie. Omtrent al die eiers was al uitgebroei. Donderdag het die oom weer kom kuier en ons gewys dat 'n kuiken 'n naeltjie het. Daarna kon ons hulle vashou.
 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

053
Soogdiere (11)
053
2010_u16 golden lionschamps1
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps1
klankemodeperade9
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade9

Internet Browsers gebruik

Total Top:
45%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.