logo


Home Alle Skole Hoërskool Akademie Oueraand afsprake
Oueraand afsprake PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Akademie
Maandag, 26 Julie 2010 07:56

Ons herinner u graag aan die oueraand van die 5de Augustus 2010– u kan met die vakonderwysers praat met wie u ‘n afspraak gemaak het op die onderstaande vorm. Indien u ‘n langer gesprek wil voer, kan u ‘n afspraak maak vir ‘n opvolg gesprek op ‘n ander dag.  Dankie vir u vriendelike ondersteuning. Laai die vorm hier af:

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

040
Soogdiere (11)
040
2010_u16 golden lionschamps4
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps4
klankemodeperade68
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade68

Internet Browsers gebruik

Total Top:
45%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.