logo


Home Alle Skole Hoërskool Sport Leeuwenhof Hoërskool Hengelklub
Leeuwenhof Hoërskool Hengelklub PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Sport
Donderdag, 22 Julie 2010 07:19

phoca_thumb_s_hoof1Die Hengelklub by die Hoërskool het gedurende die Junie vakansie ‘n heerlike wegbreek na die Lydenburg omgewing gehad. Daar is tuisgegaan in ‘n regte ou plaashuis en gehengel in die plaasdam wat met swartbaars gevul is, asook in die Kwenadam en ‘n foreldam in Lydenburg. Die uitstappie was baie suksesvol ten spyte van die winterkoue en ‘n hele aantal swartbaars en forel is gevang.

phoca_thumb_l_swartbaars

Die groepie seuns met ‘n swartbaars van 2kg wat in Kwenadam gevang is.

 

Gedurende die week was swartbaars van 3kg, 2kg (2) asook heelwat in die 1kg klas gevang, asook pragtige reënboogforelle van 2kg (2) en ‘n bruinforel van 2kg.

TJ Killian was die hengelaar van die week met ‘n swartbaars en ‘n reëboogforel van 2kg elk.

phoca_thumb_l_tj swartbaars

phoca_thumb_l_tj forel
TJ met sy 2kg swartbaars. TJ se 2kg forel op vlieg gevang.
                                                                    
phoca_thumb_l_hoof1 phoca_thumb_l_hoof2 phoca_thumb_l_hoof3
Skoolhoof met ‘n paar visse wat hy uitoorlê het. Bruinforel 2kg en swartbaars 3kg.

 

Ons volgende uistappie word vir September beplan na Vaaldam waar op karp, geelvis, baber en moddervis gefokus sal word.

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

040
Soogdiere (11)
040
2010_u16 golden lionschamps2
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps2
boublokke19
Augustus Akademie (41)
boublokke19

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.