| Snuitersimfonie Sondag |
|
|
|
| Laerskool - Kultuur |
| Maandag, 19 Julie 2010 08:10 |
|
‘n Sondagmiddagkonsert waar ligte klassieke werke uitgevoer is onderleiding van Prof Brian Buch en die “Jewish Guild Orchestra”
El Relicario, Czardasfurstin en die Hongaarse “Caprice” was van die pragtige klanke wat die gehoor kon aanhoor. Alexandra , ‘n bekende sopraan het ook tydens hierdie konsert haar buiging gemaak met o.a Habanera van Bizet. . Bekende Afrikaanse melodieë was verwerk vir die orkes en die massakoor sodat ieder en elk uit volle bors kon saamsing. De Wet Barnard en Megan Mills twee leerders van Leeuwenhof, het die geleentheid gekry om die orkes te dirigeer wat ‘n hoogtepunt was. |
Neem Kennis
|
Leeufees Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte : Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder. Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar. |
Hoërskool nuus
Laerskool Nuus
Voorskool Nuus
Internet Browsers gebruik
Total Top:| 46% | Internet Explorer 6.0 |
| 24% | Internet Explorer 8.0 |
| 16% | Internet Explorer 7.0 |
| 4% | Safari 533.17.8 |
| 3% | FireFox 3.6.8 |
Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.





