logo


Home Alle Skole Voorskool Uitstappies Uitstappie Kidsville
Uitstappie Kidsville PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 15 Julie 2010 09:26
phoca_thumb_s_066Uiteindelik kon ons op die langbeloofde uitstappie gaan. Die weer het die keer saamgespeel en vroeg-vroeg was ons op die bus. Die rit na Kidsville was 'n belewenis, met al die vlaggies langs die pad en ons was sommer gou-gou daar. Daar aangekom was ons natuurlik eers honger al het die speelgoed geroep. (Kliek op die foto vir nog foto's)
 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

044
Soogdiere (11)
044
2010_u16 golden lionschamps4
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps4
boublokke17
Augustus Akademie (41)
boublokke17

Internet Browsers gebruik

Total Top:
45%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.