logo


Home Alle Skole Hoërskool Sport HS Netbal en Hokkie
HS Netbal en Hokkie PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Sport
Woensdag, 03 Maart 2010 09:58

phoca_thumb_s_Konka4From 19 to 21 February the High School students went on a Netbal and Hockey camp. Here are some of the photo's and letters our students wrote to give you a glimse into this wonderful weekend.

I as a netball girl going to Konga Camp for the second time was looking forward to it as their hospitality was great.

Our netball group were fed with great camp food and accommodation were excellent.

The netball camp was awesome and coaching was exceptionally great. We had hard training for two days and learnt to think before we play and where to throw our passes.

Our morning and evening classes we learnt to have gratitude and to be grateful for what we have. We have also learnt to have a goal in life and to reach it.

The obstacle course was awesome and muddy but we learnt how to work in a team and also do team building.

This camp taught me to be humble, patient, grateful, teamwork and to do everything to the best of my ability. I also made a decision this year to do everything for God as he gave me the talent and I must use it.

 By: Dominique Schultz (Grade 10)

 

Out netball camp at Konga .....

Wow, what more do I need to say! It was a great experience of three solid days of netball with hard play, hard sun and lots of fancy skills.

One memory I'll never forget is when a few girls and I caught a frog and put it in the girl's dorms. Thanks girls, you made my weekend.

One to remember!

By: Chanade Andre (Grade 12)

 

Ek dink Vrydag was die langste skooldag vir die netbal en hokkie meisies en seuns. Die dag kon net nie tot 'n einde kom nie juis omdat ons so opgewonde was oor die kamp. Die busrit het vinnig verby gegaan terwyl ons lekker gesels het en ons kos geëet het.  Toe ons uiteindelik daar aankom wat dit dadelik bane toe waar ons aan ons afrigters voorgestel is. Ons was definitief baie bevoorreg dat hulle ons nuwe tegnieke kon leer. Daardie aand het ons die lekkerste kos geëet en het toe kamer gegaan. Toe ons moes slaap het ons lekker na Emily se kitaar geluister.  Die volgende oggend was dit weer dadelik bane toe na 'n lekker ontbyt. Ons was lekker rooi gebrand maar het nog steeds ons beste op die baan gegee. Daardie middag het ons lekker spanbou gedoen en onsself geniet.

Ek is seker dit 'n naweek wat ons nooit sal vergeet nie.

Deur: Lana Müller (Graad 8)

 

Twee busse vol opgewonde  kinders het om 14:00 vanaf die skool vertrek na Konga Kampe vir 'n leersame naweek. Na 'n lang busrit was 'n heerlike maaltyd en koue swembad net die regte ding om ons gereed te maak vir ons aand se oefensessie van twee ure.

Ons het vinnig besef dat die afrigters baie oulike tegnieke gehad het om ons te leer. Tannie Minette het ons 'n hupstoot na positiwiteit gegee met haar inspirerende toesprake.

'n Vroegoggend sessie op 'n warm dag was harde werk maar die moeite werd. Ons middagaktiwiteit was hindernisbaan waar ons samewerking en deursettingsvermoë getoets is. Baie van ons was nog nooit so vuil gewees nie!

Na 'n paar wedstryde teen Riebeeckrand se spanne was ons nog nie lus om bed toe te gaan nie en baie van ons het nog tot laat gekerjakker. Ons het Sondagoggend in 'n pragtige klein kerkie die da op die regte manier geopen. 'n Laaste oefensessie het stywe spiere vir 'n week verseker maar wel stywe herinneringe vir 'n leeftyd. Ouers het moeë kinders Sondagmiddag by die skool kom haal.

Dit was 'n kamp waarin ons ontsettend baie geleer het en ek is seker dit gaan 'n verskil in ons sport maak! Baie dankie aan al die afrigters en leerders wat dit 'n onvergeetlike kamp gemaak het!

 Larissa van Deventer (Graad 11)

 

See more photo's

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

040
Soogdiere (11)
040
2010_u16 golden lionschamps3
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps3
boublokke19
Augustus Akademie (41)
boublokke19

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.