logo


Hoërskool CSV PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Diens en CSV
Donderdag, 25 Februarie 2010 03:45
phoca_thumb_s_DSC00594Die CSV-diensjaarlede het net nadat die skool begin het op 'n kamp gegaan om mekaar te leer ken, te beplan vir 2010 en bo alles om tyd met die Here te spandeer. Dit het elkeen se wildste verwagtings by verre oortref ! Bid gerus vir die CSV en hulle werk, daar is hierdie jaar 'n dinamiek en sukses wat beslis nie uit eie krag kom nie ! Kliek hier vir nog foto's.
 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

054
Soogdiere (11)
054
2010_u16 golden lionschamps5
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps5
klankemodeperade25
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade25

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
25%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.