| Atletiek by Dr. Havenga |
|
|
|
| Laerskool - Sport |
| Maandag, 08 Februarie 2010 21:54 |
|
Ons het Woensdag 3 Februarie ons eerste atletiekbyeenkoms van die jaar gehad. Die byeenkoms het plaasgevind op die baan van H/s Noordheuwel teen L/s Dr. Havenga. Die atletiekspan het uitstekend gevaar en verskeie atlete het bestaande rekords verbeter. Sien fotos.
Geluk aan die volgende atlete wat rekords verbeter het:
Tania le Roux 80m Dogters 0/8 Aidan Geary 60m Seuns 0/9 Gerhard Kotze 80m Seuns 0/9 Andrè Badenhorst 80m, 70m Hekkies Seuns 0/10 Chandrè Falk 100m, 150m Dogters 0/12 Andrè van Aswegen 150m Seuns 0/12 Freddie Page Hoogspring Seuns 0/12 Berend van Staden 100m, 200m Seuns 0/13
Ons volgende byeenkoms is op Donderdag 11 Februarie te Germiston Stadion. |
Neem Kennis
|
Leeufees Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte : Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder. Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar. |
Hoërskool nuus
Laerskool Nuus
Voorskool Nuus
Internet Browsers gebruik
Total Top:| 46% | Internet Explorer 6.0 |
| 23% | Internet Explorer 8.0 |
| 16% | Internet Explorer 7.0 |
| 4% | Safari 533.17.8 |
| 3% | FireFox 3.6.8 |
Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.





