logo


Home Alle Skole Hoërskool Akademie Wat moet ek leer?
Wat moet ek leer? PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Akademie
Dinsdag, 02 Februarie 2010 22:59

study Onseker oor wat om te leer vir die weeklikse siklustoetse ? Nou het die graad 8 en 9 leerders geen verskoning meer nie...

Ons plaas elke week die volgende week se toetsafbakening op die webwerf vir jou om af te laai.

Volg net die skakel onder Laai Af, bo in die webwerf se menu en volg die skakel na Hoërskool en kies dan Afbakenings:

Dit is so maklik! Wens dit was so maklik om die inligting te leer ook... ;-)

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

044
Soogdiere (11)
044
2010_u16 golden lionschamps3
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps3
klankemodeperade25
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade25

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
23%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.