| Aflaaibare dokumente |
|
|
|
| Dinsdag, 02 Februarie 2010 22:19 |
|
Die stelsel waarheen ons besig is om oor te skakel is baie meer gebruikersvriendelik en kragtig. Let ook op die nuwe skakel op die menu genaamd: Laai Af. Hier kan jy belangrike dokumente per skool aflaai. Laat weet ons gerus of jy hou van die nuwe fasiliteit en of daar enige ander voorstelle is. Wees asseblief geduldig todat al die aflaaibare dokumente van die ou sisteem oorgeskuif word na die nuwe sisteem - dit behoort so 'n dag of wat te neem. |
Neem Kennis
|
Leeufees Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte : Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder. Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar. |
Hoërskool nuus
Laerskool Nuus
Voorskool Nuus
Internet Browsers gebruik
Total Top:| 46% | Internet Explorer 6.0 |
| 23% | Internet Explorer 8.0 |
| 16% | Internet Explorer 7.0 |
| 4% | Safari 533.17.8 |
| 3% | FireFox 3.6.8 |
Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.



Die aflaaibare dokumente gedeelte van die webwerf word tans opgegradeer vir die gebruikers se gerief.

