logo


Home Alle Skole Hoërskool Akademie Studieklasse / Study classes
Studieklasse / Study classes PDF Afdruk E-pos
Hoërskool - Akademie
Maandag, 01 Februarie 2010 06:12

Die klaskamer van mnr. P. van Schalkwyk, wat uitkyk op die snoepie-area, word gebruik vir studieklas doeleindes in die middae.  Leerlinge kan in die klas by die personeellid aan diens sit om hul huiswerk te doen of te leer, of by die bankies voor die snoepie. Geen rondlopery sal geduld word nie. Leerlinge wat in die middae by die skool is, is besig met hulle verskillende buitemuurse aktiwiteite of hulle is by die studieklas. Dit is ‘n geleentheid wat vir die leerlinge geskep word waar hulle hulle huiswerk kan doen- dit is nie onderrig tyd nie.

The classroom of Mr. P. van Schalkwyk, situated close to the tuck shop, is used for study purposes in the afternoons. Students can do their homework, or study for tests inside the classroom or outside at the tables in front of the tuck shop.  Students who are at school in the afternoons must either be busy with their extra mural activities, or they must be at the allocated venue, doing homework. They should take responsibility for their own homework – this is not teaching time.

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

052
Soogdiere (11)
052
2010_u16 golden lionschamps4
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps4
klankemodeperade73
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade73

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
25%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.