logo


Waatlemoenfees PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Uitstappies
Saterdag, 30 Januarie 2010 09:56

phoca_thumb_s_029Dit reën heel week, maar vroeg vrydag 22 Januarie speel die weer saam en ons hou waatlemoenfees. Party kleuters frons, ander grou die pitte met hul vingers uit en ander smul.

Party was sommer hul gesigte in die waterbak na die tyd.

Dit was in een woord: "heerlik"!

Kyk her na die foto's

 

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

041
Soogdiere (11)
041
2010_u16 golden lionschamps5
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps5
boublokke13
Augustus Akademie (41)
boublokke13

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
23%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.