| Laerskool se nat huissport |
|
|
|
| Laerskool - Sport |
| Dinsdag, 26 Januarie 2010 10:30 |
|
Ons glo dat ons teen Donderdag , indien die weer saamspeel , die leerlinge weer die geleentheid sal kan gee, om teen mekaar deel te neem !! Die nuwe graad 1's het so voorsmakie gekry , van wat op hulle wag , toe daar so 'n klompie wedlope kon plaasvind !! Die opgewondenheid was te groot en van die seuns wat agter die dogters gestaan het, om weg te spring, het sommer saam met die dogters weggespring toe die eerste skoot klap en hulle van agteraf ingehardloop . . . Kliek gerus hier vir meer foto's oor die Huissport
Ons sien uit na die byeenkomste !!! |
Neem Kennis
|
Leeufees Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte : Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder. Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar. |
Hoërskool nuus
Laerskool Nuus
Voorskool Nuus
Internet Browsers gebruik
Total Top:| 47% | Internet Explorer 6.0 |
| 24% | Internet Explorer 8.0 |
| 14% | Internet Explorer 7.0 |
| 4% | Safari 533.17.8 |
| 3% | FireFox 3.6.8 |
Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.





