logo


Home Alle Skole Voorskool Algemeen Welkom terug Welpies!!
Welkom terug Welpies!! PDF Afdruk E-pos
Voorskool - Algemeen
Vrydag, 22 Januarie 2010 10:32

phoca_thumb_m_019Welkom terug aan ons ou maatjies en spesiaal welkom aan ons nuwe Leeuwenhof Welpies by die Voorskool. Die eerste dag van 2010 is almal op 'n feestelike wyse by die Voorskool ontvang. Die opgewonde maatjies het die aktiwiteite terdeë geniet. Kyk gerus na ons foto's.

 

 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

055
Soogdiere (11)
055
2010_u16 golden lionschamps1
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps1
boublokke8
Augustus Akademie (41)
boublokke8

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.