| Gr 8's is GR8 !! |
|
|
|
| Hoërskool - Kultuur en Sosiaal |
| Vrydag, 22 Januarie 2010 03:46 |
|
2010 se graad 8's - julle is kookwater!! Sedert die begin van die jaar was julle al baie besig... Hier is 'n paar van die fotos wat die storie vertel:
Sterkte vir julle verhoogdebuut vanaand. Enjoy your concert, photos will follow shortly. |
Neem Kennis
|
Leeufees Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte : Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder. Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar. |
Hoërskool nuus
Laerskool Nuus
Voorskool Nuus
Populêr die maand
Internet Browsers gebruik
Total Top:| 46% | Internet Explorer 6.0 |
| 23% | Internet Explorer 8.0 |
| 16% | Internet Explorer 7.0 |
| 4% | Safari 533.17.8 |
| 3% | FireFox 3.6.8 |
Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.





