| Hoërskool Toetsrooster en Jaarprogram |
|
|
|
| Hoërskool - Akademie |
| Donderdag, 14 Januarie 2010 09:27 |
|
Die jaar het begin en die akademie is volstoom aan die gang. Laai gerus die toetsrooster vir termyn 1 nou reeds af en wees gereed vir elke toets. Onthou goeie resultate word alleen behaal deur elke dag jou deel te doen en nie uit te stel vir die laaste oomblik nie... Die jaarprogram is beskikbaar op die kalenderstelsel van die skool of jy kan die PDF-dokument aflaai. Kliek op die skakels om die dokumente af te laai: |
Neem Kennis
|
Leeufees Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte : Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder. Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar. |
Hoërskool nuus
Laerskool Nuus
Voorskool Nuus
Populêr die maand
Internet Browsers gebruik
Total Top:| 47% | Internet Explorer 6.0 |
| 24% | Internet Explorer 8.0 |
| 14% | Internet Explorer 7.0 |
| 4% | Safari 533.17.8 |
| 3% | FireFox 3.6.8 |
Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.





