logo


Home Alle Skole Algemeen Artikels 2010 - die jaar vir Leeuwenhof!!
2010 - die jaar vir Leeuwenhof!! PDF Afdruk E-pos
Algemeen - Artikels
Donderdag, 14 Januarie 2010 07:15
Welkom terug aan ons Leeuwenhof-familie!! Mag 2010 'n opwindende jaar wees met baie pret, leer en goei uitslae! Mag elkeen in Leeuwenhof ervaar dat dit sy plek in die son is waar hy kan gedy tot volwassewording!!
 

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

040
Soogdiere (11)
040
2010_u16 golden lionschamps1
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps1
boublokke5
Augustus Akademie (41)
boublokke5

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.