logo


Home
Welkom by Leeuwenhof
Voorskool Nuus 21
Voorskool - Nuusbriewe
Donderdag, 22 Julie 2010 08:26

Die kwartaal het begin met lekker aktiwiteite, soos ons poppedag, wat op 16 Julie plaasgevind het, asook die heerlike poppespel, wat deur oud en jonk met oorgawe geniet is.  Ons wil graag ons program soveel as moontlik inkleur met heerlike afwisseling, om te sorg dat ons maatjies ingeligte wesentjies is en kreatiewe denke bevorder. 

Lees meer...
 
Leeuwenhof Hoërskool Hengelklub
Hoërskool - Sport
Donderdag, 22 Julie 2010 07:19

phoca_thumb_s_hoof1Die Hengelklub by die Hoërskool het gedurende die Junie vakansie ‘n heerlike wegbreek na die Lydenburg omgewing gehad. Daar is tuisgegaan in ‘n regte ou plaashuis en gehengel in die plaasdam wat met swartbaars gevul is, asook in die Kwenadam en ‘n foreldam in Lydenburg. Die uitstappie was baie suksesvol ten spyte van die winterkoue en ‘n hele aantal swartbaars en forel is gevang.

Lees meer...
 
Snuitersimfonie Sondag
Laerskool - Kultuur
Maandag, 19 Julie 2010 08:10

phoca_thumb_s_snuiters15Leeuwenhof het hul jaarlikse Snuitersimfonie aangebied op 18 Jullie om 14:30 in die skoolsaal.Hierdie was nie net ‘n geleentheid vir musiekliefhebbers nie, maar ook vir kinders om by hulle die liefde vir musiek aan te kweek.

 

Lees meer...
 
Revue Oefening 15, 16 Julie
Hoërskool - Kultuur en Sosiaal
Vrydag, 16 Julie 2010 07:40
Maak seker van die tye en groepe. Laai nou die rooster af:
 
Uitstappie Kidsville
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 15 Julie 2010 09:26
phoca_thumb_s_066Uiteindelik kon ons op die langbeloofde uitstappie gaan. Die weer het die keer saamgespeel en vroeg-vroeg was ons op die bus. Die rit na Kidsville was 'n belewenis, met al die vlaggies langs die pad en ons was sommer gou-gou daar. Daar aangekom was ons natuurlik eers honger al het die speelgoed geroep. (Kliek op die foto vir nog foto's)
 
Voorskool Nuus 20
Voorskool - Nuusbriewe
Donderdag, 15 Julie 2010 08:27

Ongelooflik om te dink die hele FIFA wêreldsokkerbeker, waarna ons so lank uitgesien het,  iets van die verlede is!!   Dit was ‘n besonderse vier weke en ons glo dit het ‘n positiewe uitwerking op ons land!  Mag die welwillendheid en entoesiasme wat ons ervaar het, in die toekoms voortduur en ook tekenend wees van die kwartaal wat voorlê!  Ons hoop hierdie nuwe kwartaal is ‘n belewenis vir ons maatjies!  

Lees meer...
 
Laerskool Nuus 20
Laerskool - Nuusbriewe
Woensdag, 14 Julie 2010 11:12

Baie welkom terug na die lekker lang wintervakansie.  Nuwe leerders en ouers wat vir die eerste keer by ons aansluit – baie welkom.  Mag u en u kind gou inskakel en deel van ons pragtige skoolgemeenskap word.

Die wêreldbeker sokkertoernooi is verby, maar ek glo dat almal die gevoel van verdraagsaamheid en welwillendheid in ons land beleef en ervaar het.

Lees meer...
 
Gr. 1 - Gr. 12 Promosiepaket
Algemeen - Bemarking
Woensdag, 14 Julie 2010 10:28
Nou ‘n spesiale aanbod beskikbaar!
EKSKLUSIEWE ONDERRIG @ ‘N EKSKLUSIEWE PROMOSIEPAKET
Ontvang eksklusiewe onderig en opvoeding teen eksklusiewe promosiepaket.
Leë sitplekke is beperk - maak die kwaliteit-sprong NOU!
Kontak ons.
 
GSS – Uitspele
Laerskool - Sport
Maandag, 19 Julie 2010 11:25

Die 0/12 - en 0/13 netbalspanne het die naweek aan die Gauteng netbal uispele by H/s E.G. Jansen deelgeneem. Al die wenners van hul onderskeie liga`s het die dag teen mekaar gespeel.

Lees meer...
 
SR vir 2010 / 2011
Hoërskool - Diens en CSV
Maandag, 19 Julie 2010 06:44

Ons is trots om ons HS Studenteraad (Prefekte) bekend te stel vir 2010/11.

Baie geluk aan hierdie pragtige kinders en hulle ouers.

Lees meer...
 
Sokker
Voorskool - Algemeen
Donderdag, 15 Julie 2010 09:28
phoca_thumb_s_111Skool sluit vandag, maar ons speel eers sokker en vang gees! (Kliek op die foto vir nog foto's)
 
Worsbraai
Voorskool - Algemeen
Donderdag, 15 Julie 2010 09:23
phoca_thumb_s_026Vrydag 28 Mei het ons kleuters 'n heerlike dag gehad toe Oom Hennie vir ons kom wors braai het. Ons het geverf, sakresies gehad, klip op grawe rondgedra, perdgery en nog vele meer. Daarna was ons doodhonger en het ons heerlik gesmul aan die wors. (Kliek op die foto vir meer foto's)
 
Perdry Prestasies
Hoërskool - Sport
Donderdag, 15 Julie 2010 07:31

Baie geluk aan ons Hoërskoolruiters met hulle uitslae. Ons skool het 'n 3de plek behaal tussen al die klas C skole en ons skool is 6de in geheel! Hier volg 'n kort opsomming:

Lees meer...
 
Leeu-Ouerklub Nuus 5
Ouerklub - Nuusbriewe
Woensdag, 14 Julie 2010 10:51

Noudat almal hopelik herstel het van die Sokkerkoors, welkom terug en voorspoed vir die res van 2010 !

Die Ouerklub is nou hard aan die werk met die laaste projek vir 2010 – Leeufees@Wild Waters.

Die Leeufees@Wild Waters skop om 09h00 op 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg af.  Die eerste kunstenaar sal reeds om 09h30 op die verhoog wees en die vermaak sal deur die dag voortgaan met optredes deur Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber en vele ander.

Lees meer...
 
« BeginVorige123456VolgendeEinde »

Bladsy 3 van 6

Hoërskool Weekprogram

Hoërskool Rekord Eksamen

Hoërskool Toetsrooster

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Laerskool Assessering

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

054
Soogdiere (11)
054
2010_u16 golden lionschamps5
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps5
klankemodeperade69
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade69

Internet Browsers gebruik

Total Top:
46%Internet Explorer 6.0
23%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.