logo


Home
Welkom by Leeuwenhof
Landloop
Laerskool - Sport
Donderdag, 05 Augustus 2010 06:17

phoca_thumb_m_germiston_landloop19Ons het reeds aan ons 2de Liga byeenkoms deelgeneem by Germiston Lake.  Leeuwenhof het dit met trots aangebied en ‘n uitstekende uitdaging vir die kinders gestel.  Ons kinders presteer baie goed en ons verwag ‘n klomp atlete in die Germiston Landloop Span!  Vasbyt! (Kliek op foto vir nog foto's)

 
Voorskool Nuus 24
Voorskool - Nuusbriewe
Donderdag, 05 Augustus 2010 06:09

Ons bring graag die volgende sakies onder u aandag: Revue -gelukwensing, CD's en Fotos, redenaars, konsert, datums, Leeufees, vloerstuipe.

Lees meer...
 
IEB Finale Eksamen Rooster
Hoërskool - Akademie
Dinsdag, 03 Augustus 2010 11:11

Matrieks, die einde is in sig... Laai so lank die eindeksamen rooster hier af.

IEB

Caimbridge

 
Troeteldiere
Laerskool - Akademie
Maandag, 02 Augustus 2010 10:34

phoca_thumb_m_laerskool1Die Graad 1 maats het verlede week lekker kom gesels oor hul troeteldiere en dit nogal in Engels!  Min het die juffrouens verwag om soveel eksotiese troeteldiere in hulle klasse te verwelkom!  Mooi so Graad 1. (Kliek op foto vir meer foto's)

 
Kuikens
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 29 Julie 2010 09:36
phoca_thumb_s_011Op Maandag 26 Julie het 'n oom 40 eiers in 2 broeikaste by die Voorskool kom aflewer. Toe ons Woensdagoggend by die skool kom, kon ons ons oë nie glo nie. Omtrent al die eiers was al uitgebroei. Donderdag het die oom weer kom kuier en ons gewys dat 'n kuiken 'n naeltjie het. Daarna kon ons hulle vashou.
 
Nuut gekeur vir Medies 2010
Hoërskool - Akademie
Maandag, 26 Julie 2010 08:22

Mark Cilliers en Machelle Calaca-Odendaal is al verlede jaar gekeur vir medies en studeer beide by Wits.

Alex Roux, Arjen Barnard, Christopher Fenn en Adriaan de Waal is op grond van hulle uitstaande punte in die B.Sc Mediese Wetenskappe tot dusver, gekeur om vanaf Julie oor te slaan suiwer medies toe.  Laasgenoemde wil ‘n veearts word.  Al vier studeer by TUKKIES.

Baie geluk ons is tros op julle !

 

 
Eksamen en Toetsroosters
Hoërskool - Akademie
Maandag, 26 Julie 2010 07:35
teens_studyMaak seker dat jy is voorbereid - begin vroegtydig leer. Laai Rekordeksamenrooster en Toetsrooster vir Aug. tot Okt. af:
 
Laerskool Nuus 21
Laerskool - Nuusbriewe
Donderdag, 22 Julie 2010 08:38

Die derde kwartaal het goed begin met 8 nuwe leerders wat by ons aangesluit het.  Baie dankie en groot waardering vir ons kinders se netjiese voorkoms en goeie gedrag wat van die eerste dag opmerksaam was.

Lees meer...
 
ATKV redenaars landsfinaal
Laerskool - Kultuur
Dinsdag, 03 Augustus 2010 12:00

Baie geluk aan Veruscha Labuschagne en Hanno Nel wat deurgedring het tot die ATKV Redenaars se landsfinaal!  Ons hou al ons duime vas by Leeuwenhof!!  Julle is reeds wenners!

 

 
Laerskool Nuus 23
Laerskool - Nuusbriewe
Maandag, 02 Augustus 2010 13:45

WAPPER DIE VLAG:

Feitlik elke Suid Afrikaner was die afgelope Sokker Wêreldbeker gevul met trots oor die wyse hoe alles verloop het en hoe alles aangebied was.  Trots en eenheid het ons harte gevul toe Bafana Bafana tydens die openingswedstryd gelykop speel teen Mexico en ook toe ons die Franse geklop het.

 

Lees meer...
 
Rugby sterre
Laerskool - Sport
Donderdag, 29 Julie 2010 10:35

Rugby – Oosrandklinieke – 8 seuns haal die span!

2 Seuns Keagan Hamman en Tiaan van der Merwe behaal provinsiale kleure vir Goue Leeus 0/12.  Ons is baie trots op julle

 
Redenaars
Laerskool - Kultuur
Maandag, 26 Julie 2010 11:50
phoca_thumb_l_redenaars Ons hou duim vas vir die leerders, wat Vrydag in die halfeindrondte van die ATKV redenaars deelneem.  Trots op julle!
 
Oueraand afsprake
Hoërskool - Akademie
Maandag, 26 Julie 2010 07:56

Ons herinner u graag aan die oueraand van die 5de Augustus 2010– u kan met die vakonderwysers praat met wie u ‘n afspraak gemaak het op die onderstaande vorm. Indien u ‘n langer gesprek wil voer, kan u ‘n afspraak maak vir ‘n opvolg gesprek op ‘n ander dag.  Dankie vir u vriendelike ondersteuning. Laai die vorm hier af:

 
Poppekas
Voorskool - Uitstappies
Donderdag, 22 Julie 2010 09:18
phoca_thumb_s_005Vrydag 16 Julie was bitter koud maar ons was gelukkig. Juffrou Wilna het vir ons 'n poppekas gereël. Dit was baie leersaam want ons het geleer om ons oë op te pas. (Kliek op die foto om meer foto's te sien)
 
« BeginVorige123456VolgendeEinde »

Bladsy 2 van 6

Hoërskool Weekprogram

Hoërskool Rekord Eksamen

Hoërskool Toetsrooster

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

Uit ons gallery

Laerskool Assessering

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

040
Soogdiere (11)
040
2010_u16 golden lionschamps2
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps2
klankemodeperade69
Augustus Akademie (41)
klankemodeperade69

Internet Browsers gebruik

Total Top:
45%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
16%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.