logo


Home
Welcome to Leeuwenhof
Krieket
Laerskool - Sport
Thursday, 19 August 2010 15:26
There are no translations available.

Krieket uitslae teen Brackenhurst en Colin Mann.

Read more...
 
Voorskool Nuus 25
Voorskool - Nuusbriewe
Tuesday, 17 August 2010 05:55
There are no translations available.

Om kinders groot te maak en op te voed is nie elke dag die maklikste taak nie!  Gelukkig is daar kundiges wat mens in besonder kan bystaan in dié groot verantwoordelikheid.  Ons het een van die groot kundiges, Dr. Don Roos, genooi om met ons ouers en personeel te kom gesels.  Ons nooi u hartlik uit om die aand van 21 September saam met ons te kuier en verryk te word.   

Read more...
 
Beeld-trofee wenners
Hoërskool - Sport
Friday, 13 August 2010 15:41
There are no translations available.

phoca_thumb_m_2010_u16 golden lionschamps5Die O/16-rugbyspan van Leeuwenhof Akademie het op Saterdag 17 Julie as wenners van die Beeld-trofee vir klein skole uit die stryd getree. By die span pronk hul trotse afrigter, Mnr. Nick Hart. Baie geluk !
 
Laerskool Nuus 24
Laerskool - Nuusbriewe
Tuesday, 10 August 2010 13:28
There are no translations available.

Vertrou dat u die langnaweek geniet het.  Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van die afsterwe van een van ons skoolouers, Erika Barnard.  Ons skoolgemeenskap se innige simpatie aan Willie en die drie seuns, Eugene, Adriaan en Jacques.

Privaatskool onderwys is veel meer as net kleiner klassies en individuele aandag.  ‘n Eendag staking vind vandag plaas vir alle staatskole.  Wegbly aksies is aan die orde van die dag – ons kan ons ouers gerusstel en verseker dat ons Privaatskole voortgaan met volhoubare kwalitiet onderrig en opvoeding.

Read more...
 
Laerskool Nuus 25
Laerskool - Nuusbriewe
Tuesday, 17 August 2010 06:00
There are no translations available.

Verlede Vrydagaand, tydens die Prysuitdeling vir Buitemuurse deelname het ek opnuut bewus geword van ons skool se uitstaande prestasies, toewyding van ons leerders en die hoë gehalte van afrigtingswerk wat die afrigters doen.  Geen wonder dat verskeie Hoërskole sterk werwingswerk onder my graad 7 leerders doen.

Read more...
 
Wapper jou vlag vir die Hoërskool
Laerskool - Belangrike Gebeure
Tuesday, 17 August 2010 05:44
There are no translations available.

phoca_thumb_m_vlagwapper3‘n Begin en ‘n einde. So werk dit mos met alles. Ons verhoudings, ons skoolwerk, ons lewensplanne. Maar soms begin ‘n einde ook ‘n begin, en dis hoe dit is met die Wêreldbeker-sokkertoenooi wat na ‘n maand van emosionele hoogtepunte en laagtepunte klaargemaak het. Ons het dit gedoen. SA het teen die wêreld, en dikwels ons eie verwagting met sukses die grootste skouspel op die planeet aangebied.

Read more...
 
Derde Landloop liga te Bedfordview Primary
Laerskool - Sport
Wednesday, 11 August 2010 20:44
There are no translations available.

phoca_thumb_m_germiston_landloop8Die volgende atlete het plekke gehardloop op die byeenkoms:

Seuns 0/9: Gerhard Kotze (1 ste)Dogters 0/10: Cara Nel (3 de). Dogters 0/12: Chandre Falk (3 de). Seuns 0/13: Chante Uys (2 de). Seuns 0/13: Keagan Esterhuisen (3 de)

Baie sterkte aan al die atlete wat op Woensdag 18 Augusrus aan die Germiston – noord Landloop Kampioenskappe deelneem !!

 
Graad1 - Klankemodeperade
Laerskool - Akademie
Tuesday, 10 August 2010 12:16
There are no translations available.

phoca_thumb_m_klankemodeperade20Die graad 1 maats by Leeuwenhof, ken sowaar al die klanke van die Alfabet en het reeds begin met die aanleer van hul tweeklanke.  Om seker te maak dat hul werklik die klanke hul eie gemaak het, het die graad 1 maatjies weer deelgeneem aan ‘n klanke-  modeperade.  Elke leerder moes volgens ‘n letter aantrek en dit uitbeeld deur ‘n gediggie, dansie of sommer net met selfvertroue vir al die mamma’s en selfs pappas wat die geleentheid bygewoon vertel wat hul voorstel.  Die skoolsaal was pragtig voorberei en al die gaste het geselling gedeel in die oggend. (Kliek op foto vir meer foto's)

 
« StartPrev12345678910NextEnd »

Page 1 of 10

Hoërskool Weekprogram

Hoërskool Rekord Eksamen

Hoërskool Toetsrooster

Neem Kennis


Leeufees.jpg
Leeufees
There are no translations available.

Die Leeufees@Wild Waters 18 September 2010 by Wild Waters in Boksburg. Kunstenaars soos: Kurt Darren, Elizma Theron, Fredi Nest, The Plastic Platoon, Hans Drommedaaris, Ricky Faber, Armand die singende cowboy en sy dansende perd en vele ander. Kaartjies is beskikbaar by die volgende verkoopspunte :

Voorskool – Tercia van Aswegen; Laerskool – Voogonderwysers; Hoërskool – Ruth Vermeulen, ontvangs; Computicket

Indien u die kaartjies aankoop by die skool kry u R10.00 afslag per kaartjie en betaal slegs R150 per volwassene en R100 per leerder.  Kaartjiekoste by Computicket is R160 per volwassene en R110 vir kinders 3 – 12 jaar.

From our gallery

Laerskool Assessering

Leeuwenhof Hoofde

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Nuut in ons gallery

040
Soogdiere (11)
040
2010_u16 golden lionschamps5
Rugby (5)
2010_u16 golden lionschamps5
boublokke7
Augustus Akademie (41)
boublokke7

Internet Browsers gebruik

Total Top:
47%Internet Explorer 6.0
24%Internet Explorer 8.0
14%Internet Explorer 7.0
4%Safari 533.17.8
3%FireFox 3.6.8

Powered by Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.