HS Skaak:

Eduan de Swardt is verkies tot die Ekurhuleni North Individual Chess High School span. Hy gaan Ekurhuleni North verteenwoordig by die Gauteng Schools Individual chess finaal op 25 Mei in Pretoria. Baie geluk en baie sterkte Eduan. Trots Leeuwenhof!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes