Eerstespan Hokkiemeisies:

Driekuns vir Leeuwenhof Hokkie! Ons Eerstespan Hokkiemeisies wen hierdie jaar vir die derde agtereenvolgende jaar hul liga. Baie geluk aan Juffrou Venter en haar span en dankie vir die harde werk wat julle elke jaar insit.

Senior Seunshokkie:

Verder sê ons ook baie geluk aan ons seunshokkie wat die seisoen goed presteer het.

Junior Seunshokkie:

Die juniorspan eindig die seisoen as ligawenners, terwyl die seniorspan derde in die liga eindig. Baie geluk aan hierdie spanne!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes