Sport

 

 

 

 

 

Sportlied

Hier's die dag van trots en glorie
Hoor die klop, die groen gedreun
Ons staan saam as een kom hel of reën
In die Suide hoor jy die skare skree
Leeuwenhof! Leeuwenhof!
Staan ons almal saam
Glorie op glorie
Ons staan teen elke span

Klub verband

• Perdry
• Gholf

Sportseisoen

Januarie - Maart
• Atletiek

Maart - Junie
• Rugby
• Netbal
• Hokkie (Seuns en dogters)

Junie - Augustus
• Rugby (Uitspele)
• Landloop

Augustus - Oktober
• Krieket