Gradeplegtigheid 2019:

Daar is min dinge wat ‘n ouerhart kan roer soos die besef dat ons kinders in ‘n oogwink groot word! Die Welpies groet ons Gr. 0 groep met ‘n wonderlike Gradeplegtigheid! Mag elke droom vir julle toekoms in oorvloed bewaarheid word!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes