Goue Leeus Kampioene:

Leeuwenhof spog in 2019 met twee spanne wat as Goue Leeus Kampioene die liga eindig. Die O/14’s en die 1ste rugbyspan het albei as kampioene van die veld afgestap. Ons is baie trots op die spelers en die afrigters.

O/14 Rugbyspan

Eerste Rugbyspan

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes