Provinsiale kleure:
Leeuwenhof Akademie het vier leerders wat Provinsiale kleure verwerf het.

Netbal:
Geluk aan Janet Ströh wie gekies is vir die Gauteng O/16 netbalspan.

Janet
JanetStröh

Rugby: Goue Leeus Hoërskole Akademie
O/18 Week – XV Span
Geluk aan Meyer Kriel, Jared Steyn en Michael Dickie wie gekies is vir die Goue Leeus Hoërskole Akademie O/18 week XV span.

Meyer
MeyerKriel
Jared
JaredSteyn
Michael
MichaelDickie

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe