Fietsry:

Dit is met trots dat ons aankondig dat Aidan en Dillon Geary verkies is tot die Suid-Afrikaanse span vir die 2019 “UCI Junior Track Cycling World Championships” wat in Frankfurt, Duitsland gaan plaasvind vanaf die 14de tot 18de Augustus 2019.

Onderskeidelik gaan Aidan deelneem aan die “Match Sprint” en “Kilometer Time Trial” terwyl Dillon gaan deelneem aan die “Team Pursuit” en “Points Race”.
Ons wens hulle albei sterkte toe vir die kampioenskappe!

Aidan Geary

Dillon Geary

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes