Eerste skooldag 2020:

Wanneer die skoolgebou na ‘n lang stilte gevul word met opgewonde kinderstemmetjies wat lag en gesels kan dit net een ding beteken, die vakansie is verby! Die Voorskool verwelkom elke kleuter en ouer en beloof om 2020 ‘n jaar van pret en plesier te maak!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes