Dorps Inter Atletiek:

55 van ons atlete dring deur dan die Dorps-Interlaer waar hulle bou op die uitstekende uitslae van ons interne Interlaer byeenkoms. 34 van dié atlete dring deur na die D17 wat op Donderdag 21 plaasvind.

Share This Post!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes

Ontvang ons weeklikse nuusbriewe