Bandana-dag

By die Welpies ondersteun ons graag die Sunflower Fund se bandana-dag! Die kleuters en onderwysers het te vrolik gelyk in […]

Poppedag.

Die poppe het behoorlik gedans by die Voorskool se Poppedag! Poppe klein en groot, sag en wollerig, sterk en gespierd […]

Duiwe kom kuier.

Oom Pieter le Roux het die kleuters kom vertel van sy wedvlugduiwe! Nadat elke kleuter die duiwe van naby kon […]

Hemelvaartdag

Om Hemelvaartdag te vier, het die Voorskool besoek afgelê by die NG Kerk, Primroseheuwel, waar daar uit volle bors saam […]

Welpierugby

Welpierugby is elke jaar ‘n hoogtepunt vir ons aspirant springbokkies en hierdie jaar was nie anders nie! Daar was geen […]

Poppekas

Op Donderdag, 6 April is ons weer heerlik bederf met ‘n pragtige poppekas van Puppetales! Tannie Magteld van Puppetales het […]

Wieledag

Op Vrydag, 31 Maart was dit wiele waar jy kyk by die Welpies! Kleuters het vrolik gespeel met karretjies, stootwaentjies, […]

Bybelse Ete

Elke jaar tydens Paasfees hou die Welpies ‘n baie spesiale ete waarby ons soos Bybelse figure aantrek en leer oor […]

Pappa en Mamma Teepartytjie

Die kleuters het dit geweldig geniet om vir ‘n dag in Mamma of Pappa se klere rond te paradeer. Hul […]

Troeteldiere

Daar was gekloek, gekwaak, geblaf en geblaas by die Welpies tydens ons Troeteldiere week!