Kuierdag

Gr. 1 Kuierdag Hierdie is ‘n opwindende geleentheid vir elke nuuskierige ouer, en voornemende Gr. 1 leerder. As jy nuuskierig is […]

Poppedag

Die poppe het behoorlik gedans by die Voorskool se Poppedag! Poppe klein en groot, sag en wollerig, sterk en gespierd […]

Water- en Waatlemoenfees

Op Vrydag het die Welpies gesing, gespat, gespeel, gespring en deelgeneem aan ‘n verskeidenheid prettige aktiwiteite, nadat hul aan die […]

Die kuikens kom kuier!

Die sagte “kiep-kiep” geluidjies hoorbaar in die speelkamer beteken net een ding…die kuikens het uitgebroei! Groot opgewondenheid het geheers toe […]

Konsert

Die Welpies het gedans, gesing en geskitter by ons jaarlikse konsert! Oud en jonk het die liedjies en danspassies baie […]

Gradeplegtigheid

Op Saterdag, 4 November het ons ‘n pragtige funksie gehou waarby ons Graad 0 leerlinge diploma’s ontvang het! Ons gaan […]

Entrepreneursdag

Die opgewondenheid by die Voorskool was groot om die Gr. 7 leerlinge se entrepreneursdag te ondersteun! Beursies in die hand […]

Wieledag

Skopfietse, trapfietse en stootwaentjies  en karretjies het die Voorskool oorgeneem op Vrydag, 3 November, toe die Graad 000 en 00 […]

Juffrou Wilna verjaar

Simone Trollip het gesê: “Niks is meer indrukwekkend as ‘n vrou wat vas staan in die unieke manier waarop God […]

Reptiele

Op Donderdag, 5 Oktober het die Welpies gewriemel en gekriewel, gegril en gegil vir oom Dane van Reptile Citi se […]