(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Voorskoolraad

Sensoriese aktivering by kinders a.g.v Covid-19

2020-07-14T15:20:18+02:00

Sensoriese aktivering by kinders a.g.v Covid-19 Sensoriese aktivering vind plaas indien van ons sintuie---sig, reuk, tas, propriosepsie (bv. Terugvoer van die drukking op gewrigte deur beweging), gehoor - oor of onder gestimuleer word. Die mens se brein funksioneer soos ‘n kragtige, ingewikkelde rekenaar. Jou sintuie dra die informasie vanaf die omgewing na die brein. Die brein interpreteer dan die inligting en vertel jou liggaam hoe om te reageer. Indien daar egter kompeterende sensoriese inligting na die brein deurgegee word, kan die brein dit nie interpreteer nie en die brein “vries” Dit kan aanleiding gee tot [...]

Sensoriese aktivering by kinders a.g.v Covid-192020-07-14T15:20:18+02:00

Elke huis het sy kruis

2020-06-15T09:47:38+02:00

Elke huis het sy kruis: Lesse vanuit Sneeuwitjie en die sewe dwergies. Ons tweede artikel met waardevolle raad en inligting wat in gedagte gehou moet word tydens hierdie tyd waardeur ons gaan. Wetenskap is ‘n konsep wat vir baie ‘n beeld van ‘n oom in ‘n wit jassie agter glasbotteltjies optower, met druppertjies en bunsenbranders en goed wat van kleur verander, maar is dit al wat wetenskap behels? Kan kleuters regtig wetenskap “doen”? Die antwoord is ‘n definitiewe ja. Daardie omie is nie al waaroor wetenskap gaan nie - dit is oral om ons. Dit [...]

Elke huis het sy kruis2020-06-15T09:47:38+02:00

Hoe werk ek deur hierdie angstige tye?

2020-06-04T10:54:44+02:00

Hoe werk ek deur hierdie angstige tye? Met die angs en onsekerheid wat tans in die wêreld heers en gesinne wat angstig sit en wag om uit te vind wat die pad vorentoe inhou, het ons dit goed gedink om ‘n reeks hulpbronne vir die gesin aan mekaar te sit. Dit behels ‘n reeks artikels met raad aan die ouer en die kind tydens hierdie onsekere tye. Die reeks word vir ons deur Dr. Elzette Fritz (Opvoedkundige Sielkundige), wat al jare lank by Leeuwenhof Akademie betrokke is geskryf. Saam met haar eerste artikel deel sy [...]

Hoe werk ek deur hierdie angstige tye?2020-06-04T10:54:44+02:00

Pas wetenskap in die voorskool?

2020-03-18T14:32:58+02:00

Pas wetenskap in die voorskool? Wetenskap is ‘n konsep wat vir baie ‘n beeld van ‘n oom in ‘n wit jassie agter glasbotteltjies optower, met druppertjies en bunsenbranders en goed wat van kleur verander, maar is dit al wat wetenskap behels? Kan kleuters regtig wetenskap “doen”? Die antwoord is ‘n definitiewe ja. Daardie omie is nie al waaroor wetenskap gaan nie - dit is oral om ons. Dit is in die kos wat ons eet, die musiek wat ons luister, die huise wat ons bou en die stories wat ons lees en kinders is mal [...]

Pas wetenskap in die voorskool?2020-03-18T14:32:58+02:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za