Perdry

Sienna Schutte SANESA EKURHULENI RONDTE 2 verower die volgende plekke: 2de plek EQUITATION 4de plek 40 cm showjumping

Dans

Scarlett Schutte neem deel aan: The BATTLE OF THE GIANTS – Sun City en verower die volgende plekke: World Trial […]

Dans

Sienna Schutte het by die uitdunrondtes vir oorseese deelname aan die Dance World Cup in Spanje in Junie die volgende […]

Dans

Scarlett Schutte Dance World Cup Preliminaries 2018 Lewende Woord Centurion 1st Mini Contemporary Solo 1st Mini Lyrical Duet 4th Mini […]

Transvaal Bokkieweek

Jaydin Basson is gekies om aan die Transvaalse Bokkieweek vanaf 1-6 Julie 2018 deel te neem.

Tweekamp

Chloë Barnard is gekies om aan die SAs  deel te neem vir Tweekamp. Sy gaan in die o/13 ouderdomsgroep Sentraal […]

2018 MEDIAKOMITEE

Die 2018 Mediakomitee is nou ten volle opgelei om boeke elektronies in- en uit te reik. Hierdie Graad 7 leerders […]

Gimnastiek

Cara Verster- Gymnastic testing Level 2  en verower: Silwer -“Wault” Silwer- Bars Goud- Beam Silwer – Vloer

Perdry

Beate van der Mescht het deelgeneem aan die SANESA EKURHULENI uitdunne Rondte 1 en die volgende plekke verwerf: 5de plek […]

Swem

Chloe Barnard het die Midmar Myl geswem. Sy het ‘n goeie tyd geswem van 29.18min