(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Laerskool Nuus

Perdry

2019-02-05T13:45:02+00:00

Perdry: Lara Lamprecht 1ste plek in ‘show jumping’.   Beate van der Mescht kom 7de en 11de in 9jr en Jonger Dresseer asook 3 de in-Performance rider en 4de in Working rider. En het by Sanesa interschools qualifier 4, 5de plek verower in Working rider en 3de plek in Performance Riding. Emma du Plessis behaal ‘n 3de / 5de plek in haar 40 cm spring klas en Erin du Plessis behaal ‘n 2de / 4de plek in haar 40 cm spring klas. [...]

Perdry2019-02-05T13:45:02+00:00

Rugby

2018-10-16T06:19:01+00:00

Rugby: Baie geluk aan Grant Barnes en Zandré Meyer wat gekies is vir die Lions se 0/12 rugbyspan. Hulle gaan later die jaar deelneem aan ‘n provinsiale toernooi. Oosrand Rugby Klinieke: Die 0/12’s Victor Spies, Grant Barnes, Zandré Meyer en Nathan van Heerden speel in die B-span wat onoorwonne was gedurende hulle toernooi. Die 0/11’s Gustav Grotius speel in die A-span en Meyer Erasmus in die B-span beide die A en B span [...]

Rugby2018-10-16T06:19:01+00:00

Skaak

2018-10-16T06:07:58+00:00

Skaak: Ons het drie spanne in die skaakliga ingeskryf gedurende 2018 naamlik 0/9, 0/11 en 0/13 spanne. Ons 0/11 en 0/13 spanne dring deur na die distriksfinaal waar ons 0/11 as wenners uit die stryd tree. Ons 0/11 span gaan speel Gautengproewe in Pretoria gedurende die vakansie. Hulle eindig 12 de uit 28 spanne. Drie van ons leerders word gekies om gedurende die Desembervakansie aan die Nasionale Kampioenskappe te gaan deelneem. Hierdie leerders is Jade Kruger, Enzo Croeser en Martin Koen. Baie geluk aan hierdie skaakspelers en sterkte met die Nasionale kampioenskappe. [...]

Skaak2018-10-16T06:07:58+00:00

Klankie en Modeparade

2018-11-01T11:06:50+00:00

Klankie en Modeparade: Baie dankie aan mev Jonck, die graad 1 personeel en mammas vir die aanbied van die klanke modeparade funksie, op Saterdag, 28 Julie 2018. Ek glo die graad 1 leerlinge het die glansgeleentheid baie geniet.

Klankie en Modeparade2018-11-01T11:06:50+00:00

Snuitersimfonie

2018-10-08T05:35:41+00:00

Snuitersimfonie: Leeuwenhof bied hul jaarlikse Snuitersimfonie aan op 17 Junie 12:30 vir 13:00. U as ouer word uitgenooi om saam met u kind te kom deelneem aan hierdie musikaleopvoedkundige geleentheid. Die “Jewish Quild Orchestra” o.l.v. prof Brian Buch, het spesiaal ‘n program saam gestel. Ons Junior- en Seniorkoor gaan ook tydens die geleentheid optree. Die Marimba- en Tromspan gaan voor die tyd optree.

Snuitersimfonie2018-10-08T05:35:41+00:00

Bokkieweek en SA’s vir Uitvoerende Kuns

2018-10-08T04:57:10+00:00

Bokkieweek en SA’s vir Uitvoerende Kuns: Ulrike Oosthuizen (Graad 7) is gekies as lid van die O/13 Oos Transvaal Netbalspan wat gaan deelneem aan die nasionale Bokkieweek wat vanaf 2 tot 6 Julie gehou word in Naboomspruit. Sy het ook aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste deelgeneem wat vanaf 31 Maart tot 7 April in Rustenburg gehou is. Vanjaar is die 21ste bestaansjaar van hierdie kompetisie. Sy het 23 medaljes verower – 8 x goud, 7 x silwer en 8 x brons. Ulrike het in die Showcase wat op Saterdagaand 7 April [...]

Bokkieweek en SA’s vir Uitvoerende Kuns2018-10-08T04:57:10+00:00

Laerskool Atletiek hoogtepunte

2018-10-08T06:58:27+00:00

D17: 4 Leerders was deel van die D17 span wat aan die Gautengkampioenskappe deelgeneem het. Interlaer: Baie geluk aan ons atlete se uitstaande prestasies tydens die Interlaer atletiek. Die uitslae was soos volg: Oosterkruin: 391 Leeuwenhof: 381 Bedfordview: 271 Edenglen: 233 Primrose Primary: 64

Laerskool Atletiek hoogtepunte2018-10-08T06:58:27+00:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za