Argief

SPOG AKADEMIESEBEKRONING

2021-09-18T17:14:21+02:00

Spog Akademiesebekroning   SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS: BEKRONINGS VIR 2020 Dit is met groot trots wat ons aankondig dat Mnr Johan Bezuidenhout (Voormalige Uitvoerende Hoof) ‘n spesiale toekenning ontvang het vanaf die Raad vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die akademiesebekroning wat hy ontvang het is soos volg: ELIZABETH C STEIJNMEDALJE “Hierdie medalje is ingestel om ’n leerkrag te bekroon wat sy of haar opvoedingswerk deur medium van Afrikaans doen en wat hom of haar onderskei het op die gebied van praktiese onderwys en opvoeding binne sowel as buite die klaskamer. Die medalje [...]

SPOG AKADEMIESEBEKRONING2021-09-18T17:14:21+02:00

Valentynsdag

2021-09-18T16:38:26+02:00

Valentynsdag: Die Voorskool was vandag te mooi opgetooi, almal so pragtig in helder rooi! Daar was cupcakes en kaartjies en lekker baljaar, & paar van ons Welpies het selfs vandag verjaar!

Valentynsdag2021-09-18T16:38:26+02:00

Hoërskool Perdry:

2021-09-18T17:36:07+02:00

Hoërskool Perdry: Baie geluk aan Almarie Stoltz wat gekies is om Gauteng te verteenwoordig tydens die 2019 SA Jeug Inter-Provinsiale Kampioenskappe wat gehou word by Kyalami Equestrian Park vanaf die 8ste – 13de Desember 2019. Ons wens haar alle sterkte toe!

Hoërskool Perdry:2021-09-18T17:36:07+02:00

Lifesaving

2021-09-18T17:31:53+02:00

Lifesaving: Jordan Hughes represented South Africa at the Commonwealth Festival of Lifesaving held in Leeds, UK from the 21st to the 23rd of November 2019. We are very proud of Jordan and wait in anticipation to hear how she did. Jordan Hughes

Lifesaving2021-09-18T17:31:53+02:00

SA Junior skaakkampioenskappe

2021-09-18T17:32:03+02:00

SA Junior skaakkampioenskappe: Dit is vir Leeuwenhof Akademie aangenaam om aan te kondig dat drie van ons leerders gekies is om aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deel te neem. Eduan de Swardt, Wian Swart en Divan Swart neem deel aan hierdie prestige byeenkoms vanaf, 4 Januarie tot 12 Januarie by die Birchwood Hotel in Boksburg. Eduan is ook 56ste op die nasionale ranglys vir 0/16 seuns! Baie sterkte aan hierdie drie leerlinge! Eduan de Swardt Wian Swart Divan Swart

SA Junior skaakkampioenskappe2021-09-18T17:32:03+02:00

Gradeplegtigheid 2019

2021-09-18T17:32:16+02:00

Gradeplegtigheid 2019: Daar is min dinge wat 'n ouerhart kan roer soos die besef dat ons kinders in 'n oogwink groot word! Die Welpies groet ons Gr. 0 groep met 'n wonderlike Gradeplegtigheid! Mag elke droom vir julle toekoms in oorvloed bewaarheid word!

Gradeplegtigheid 20192021-09-18T17:32:16+02:00

Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe

2021-09-18T17:32:36+02:00

Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe: Vanjaar, 2019, was ‘n groot jaar vir die skaak by Leeuwenhof Akademie. Die Laerskool spog met 4 spelers wat aan die Suid Afrikaanse skaakkampioenskappe by Birchwood Hotel in Boksburg gaan deelneem vanaf die 3de Januarie 2020 tot die 8ste Januarie 2020. Ons wens die hulle baie sterkte toe. Enzo Croeser Hanré Pillman Alex Strydom Christiaan Franken

Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe2021-09-18T17:32:36+02:00

Hoërskool Perdry

2021-09-18T17:32:48+02:00

Hoërskool Perdry: Helene van der Merwe is gekies vir die 2019 Juniour Elementary Dresseer span wat Gauteng gaan verteenwoordig tydens die 2019 SA Jeug Inter-Provinsiale Kampioenskappe wat gehou word by Kyalami Equestrian Park vanaf die  8ste – 11de Desember 2019. Helene van der Merwe

Hoërskool Perdry2021-09-18T17:32:48+02:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za

Go to Top