(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Bokkieweek en SA’s vir Uitvoerende Kuns

Bokkieweek en SA’s vir Uitvoerende Kuns:

Ulrike Oosthuizen
Ulrike Oosthuizen

Ulrike Oosthuizen (Graad 7) is gekies as lid van die O/13 Oos Transvaal Netbalspan wat gaan deelneem aan die nasionale Bokkieweek wat vanaf 2 tot 6 Julie gehou word in Naboomspruit.

Sy het ook aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste deelgeneem wat vanaf 31 Maart tot 7 April in Rustenburg gehou is. Vanjaar is die 21ste bestaansjaar van hierdie kompetisie.

Sy het 23 medaljes verower – 8 x goud, 7 x silwer en 8 x brons.

Ulrike het in die Showcase wat op Saterdagaand 7 April gehou is opgetree. Sy is uitgenooi om as lid van die Suid-Afrikaanse span in Julie aan die Wêreldkampioenskappe in Los Angeles te gaan deelneem.

 

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe

    2018-10-08T04:57:10+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za