(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Boeresport

Boeresport:

As afsluiting vir ons tema, My land en sy mense, word daar jaarliks lekker boeresport gehou! Jukskei, klippieskool en aartappelresies is maar net ‘n paar van die aktiwiteite, waaraan ons op hierdie prettige dag deelneem, en daarna is dit tyd vir lekker vars gebraaide boereworsrolle!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe

    2018-10-09T11:00:44+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za