logo


  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
  • Leeuwenhof Tuis
Banier
Home
Welkom by Leeuwenhof
Atletiek by Dr. Havenga
Laerskool - Sport
Maandag, 08 Februarie 2010 21:54
phoca_thumb_s_dr_havenga008Uiteindelik !!!!!

 

Ons het Woensdag 3 Februarie ons eerste atletiekbyeenkoms van die jaar gehad. Die byeenkoms het plaasgevind op die baan van H/s Noordheuwel teen L/s Dr. Havenga.

 

Die atletiekspan het uitstekend gevaar en verskeie atlete het bestaande rekords verbeter.

 

Lees meer...
 
Graad 8 en 9 Oueraand
Hoërskool - Akademie
Saterdag, 06 Februarie 2010 05:16

Baie dankie aan almal wat die oueraand bygewond het. Vir diegene wat weer na die skyfie met inligting wil kyk, hier is die Powerpoint:

Lees meer...
 
Waar kry ek Adobe Reader?
Webwerf - Web hulp
Donderdag, 04 Februarie 2010 13:44
adobeBenodig jy dalk die Adobe Reader om die aflaaibaie dokumente te kan lees? Laai die program hier af.
Lees meer...
 
Aflaaibare dokumente
Webwerf - Web hulp
Dinsdag, 02 Februarie 2010 22:19

downDie aflaaibare dokumente gedeelte van die webwerf word tans opgegradeer vir die gebruikers se gerief.

 

Lees meer...
 
Voorskool speel buite
Voorskool - Algemeen
Maandag, 08 Februarie 2010 20:50
phoca_thumb_s_HM 21 091Tdens buitespel kan ons maatjies aan verskeie aktiwiteite deel naam. Ons klim en klouter, ry fietse, speel in groot balle en vir die kleuters wat rustig wil wees is daar aktiwiteite  binne soos boekies lees of teken en nog baie meer.
 
Ouerklub vergadering
Ouerklub - Nuusbriewe
Vrydag, 05 Februarie 2010 04:59
Neem asseblief kennis van die Ouerklub vergadering op 9 Februarie om 16:15 in die Laerskool Personeelkamer.
 
Wat moet ek leer?
Hoërskool - Akademie
Dinsdag, 02 Februarie 2010 22:59

study Onseker oor wat om te leer vir die weeklikse siklustoetse ? Nou het die graad 8 en 9 leerders geen verskoning meer nie...

Lees meer...
 

Adverteerders

Uit ons gallery

Neem Kennis


music.jpg
8 Februarie: Revue

Hoërskool revue oefen Maandag 8 Februarie, laai die rooster af en sien wanneer moet jy waar wees.

 


Aangedryf deur Joomla!. Designed by: Free Joomla 1.5 Template, ecommerce web hosting. Valid XHTML and CSS.