(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

HercSmit

About HercSmit

This author has not yet filled in any details.
So far HercSmit has created 78 blog entries.

Spreker: Dr. Melodie de Jager

2020-03-09T10:10:16+02:00

Spreker: Dr. Melodie de Jager: Die Voorskool was baie bevoorreg om 'n legende in kinderontwikkeling by ons skool te verwelkom om met ons ouers te kom gesels oor die gevare van formele onderrig by die voorskoolse kind! Met haar unieke aanbiedingswyse en haar ongelooflike kennis het Dr. Melodie de Jager elke ouer en onderwyser gemaklik laat voel en ons werklik baie insig gegee in die werking van 'n kleuter se breinontwikkeling! Dit was lekker om net weereens te bevestig dat ons Voorskool op die regte pad is deur formele onderrig te vermy en eerder te fokus op SPEEL, SPEEL, SPEEL! [...]

Spreker: Dr. Melodie de Jager2020-03-09T10:10:16+02:00

Water- en waatlemoenfees

2020-03-09T10:11:03+02:00

Water- en waatlemoenfees: Die Welpies het vandag baljaar en met elke sintuig iets ervaar! Die reuk en smaak van suikersoet waatlemoen, die gevoel van koel water op hande en voete en die klank van vreugdevolle stemme in die lug! Dit was 'n fees om te aanskou!

Water- en waatlemoenfees2020-03-09T10:11:03+02:00

Eerste skooldag 2020

2020-03-09T10:11:33+02:00

Eerste skooldag 2020: Wanneer die skoolgebou na ‘n lang stilte gevul word met opgewonde kinderstemmetjies wat lag en gesels kan dit net een ding beteken, die vakansie is verby! Die Voorskool verwelkom elke kleuter en ouer en beloof om 2020 ‘n jaar van pret en plesier te maak!

Eerste skooldag 20202020-03-09T10:11:33+02:00

Matriek, advies vir ouer en kind

2020-02-05T07:18:11+02:00

Matriek, advies vir ouer en kind Dit voel soos gister wat jy jou Graad 1 kind by die skool afgelaai het, jy was by met elke groot mylpaal, leer lees en skryf, hulle eerste toetsreeks, die sprong Hoërskool toe en uiteindelik staan julle aan die begin van matriek. Daar is so baie vrae en onsekerhede wat deur jou kop maal, is my kind gereed vir matriek, is sy fondasie sterk genoeg en hoe kan ek dit ‘n goeie jaar vir hom maak? Alhoewel hierdie ‘n nuwe uitdaging vir julle is, is dit goed om te [...]

Matriek, advies vir ouer en kind2020-02-05T07:18:11+02:00

Hoërskool Perdry:

2019-11-25T06:13:03+02:00

Hoërskool Perdry: Baie geluk aan Almarie Stoltz wat gekies is om Gauteng te verteenwoordig tydens die 2019 SA Jeug Inter-Provinsiale Kampioenskappe wat gehou word by Kyalami Equestrian Park vanaf die 8ste – 13de Desember 2019. Ons wens haar alle sterkte toe!

Hoërskool Perdry:2019-11-25T06:13:03+02:00

Lifesaving

2019-11-25T06:09:09+02:00

Lifesaving: Jordan Hughes represented South Africa at the Commonwealth Festival of Lifesaving held in Leeds, UK from the 21st to the 23rd of November 2019. We are very proud of Jordan and wait in anticipation to hear how she did. Jordan Hughes

Lifesaving2019-11-25T06:09:09+02:00

SA Junior skaakkampioenskappe

2019-11-25T06:04:26+02:00

SA Junior skaakkampioenskappe: Dit is vir Leeuwenhof Akademie aangenaam om aan te kondig dat drie van ons leerders gekies is om aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deel te neem. Eduan de Swardt, Wian Swart en Divan Swart neem deel aan hierdie prestige byeenkoms vanaf, 4 Januarie tot 12 Januarie by die Birchwood Hotel in Boksburg. Eduan is ook 56ste op die nasionale ranglys vir 0/16 seuns! Baie sterkte aan hierdie drie leerlinge! Eduan de Swardt Wian Swart Divan Swart

SA Junior skaakkampioenskappe2019-11-25T06:04:26+02:00

Gradeplegtigheid 2019

2019-11-25T06:00:27+02:00

Gradeplegtigheid 2019: Daar is min dinge wat 'n ouerhart kan roer soos die besef dat ons kinders in 'n oogwink groot word! Die Welpies groet ons Gr. 0 groep met 'n wonderlike Gradeplegtigheid! Mag elke droom vir julle toekoms in oorvloed bewaarheid word!

Gradeplegtigheid 20192019-11-25T06:00:27+02:00

Voorskool Konsert 2019

2019-11-25T05:55:44+02:00

Voorskool Konsert 2019: Ons Welpies kan wikkel en wriemel en dans, en by die konsert kry elkeen sy kans! Elke Welpie van groot tot klein het die konsert met elke spiertjie in hul lyfies met oorgawe geniet!

Voorskool Konsert 20192019-11-25T05:55:44+02:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za

Go to Top