(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

DangerDave

About Dave Goncalves

This author has not yet filled in any details.
So far Dave Goncalves has created 6 blog entries.

Jukskei

2019-02-19T12:50:12+00:00

Jukskei Veels geluk aan ons Leeuwenhofouers en veral ons kinders met 'n uitstekende 2018-seisoen en almal se deelname aan die SA’s tydens Des.2018. Die S.A. Kampioenskappe het in Desember plaasgevind en van ons leerlinge het as volg presteer. O/16 Seuns: Keagan Pretorius, Declan Pretorius,Divan Swart en Jaco Freemantle verower ‘n silwer medalje. O/19 Dogters: Shawnae Freemantle verower ‘n brons medalje. O/19 Dubbels: Wian Swart verower ‘n brons medalje. Shawnae, Jaco en Keagan word gekies vir die S.A. Uitnodigingspan. Baie geluk aan al die leerders. #TROTSLEEUWENHOF

Jukskei2019-02-19T12:50:12+00:00

Waatlemoenfees

2019-02-19T12:50:37+00:00

Waatlemoenfees So groen soos gras, so wit soos was, so rooi soos bloed en suikersoet! Die Welpies het Februarie verwelkom met ons jaarlikse Waatlemoenfees! Ons het gesmul, gespeel en geskater van die lag!

Waatlemoenfees2019-02-19T12:50:37+00:00

Reptiele

2019-02-19T12:50:51+00:00

Reptiele Daar was 'n gekriewel, daar was 'n gegril, en jy gaan dit nie glo nie, maar daar was n krokodil! Oom Dane van Reptile Citi het vir die Welpies kom wys en vertel van slange, spinnekoppe en allerlei ander goggatjies en gediertes!

Reptiele2019-02-19T12:50:51+00:00

Super 8

2019-03-25T03:55:08+00:00

Atletiek: Leeuwenhof eindig 3de by die Super 8 Atletiek. Met uitstekende individuele prestasies naamlik: Andrea Laubscher is aangewys as die beste verspring atleet vir die dag. Emile Pretorius is aangewys as beste middelafstand atleet. Rugby: Leeuwenhof se seuns presteer goed by die Super 8. Die o/10 rugbyseuns word dan as naaswenners in die eindstryd gekroon. Netbal: Die o/12 is as naaswenners by die Super 8 aangewys. Redenaars: Leeuwenhof se redenaars eindig algeheel derde. Ons sien baie uit na die 2019 seisoen en glo en vertrou dat [...]

Super 82019-03-25T03:55:08+00:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za